Ons visie is om Christelike, Afrikaanse moedertaal hoë standaard onderrig aan ons leerlinge te bied.
Soos in ons skoollied vervat, is die handhawing en uitleef van Christelike beginsels ons erns.
Skriflesing en gebed tydens saalopening - Personeel en plaaslike leraars.
Skriflesing en gebed elke oggend: VLR en SRL lede.
Afsluit met gebed elke middag : Personeel.
Kapelaansperiode elke Woensdag: Behartig deur alle plaaslike leraars in kerkverband.
VCSV:(Verenigde Christen Studentevereninging):
Bestuur bestaan uit leerlinge, onder leiding van uiters toegeruste personeel.
Hulle loods ‘n verskeidenheid van Christelike jeugaksies.