Hansieland

Entries categorized as ‘Sport’

Limpopo Semi – finaal 2009: Hansies teen Merenski

Julie 1, 2009 · Lewer Kommentaar

Hansies verloor net-net. Telling:25/21
Facebook inskrywings oor die wedstryd:

“Kani wag vi saterdag ni. Marensky gn hard wes ma os gn hm vat. Hoop nt os ht bja supporters”

“Vandag isi dag wat ek my laaste game jol by hansie land, my laaste keer wat ek op simply yt draf, laaste keer ini leeu kuil maar wel ni di laaste game vi di jaar ni. Marensky jul mut kyk, di klein skooltji ht groot harte”
Waarop ‘n ander Hansie hom antwoord:
“Je jy maak my lus om 1ste span te kan speel . ek ga alz gee volgene jaar !”

Na die westryd:

“Ma thanx vi di wat da was en jame vi di teleurstelling!”

“Dit was naby! En n0gsteds sal os altyd op jule trots bly! HANSIES! !

“Hey, dt wsi n teleursteling ni wnt jul angeh0u t0t di einde t0!! Jule ht g0ed gespeel!”

En dit sê dit als!!! Hansies ons is trots op julle!!!! Julle harte was groot. Julle was sterk!!!! Julle het terug geveg soos wenners!

Mag die Hansiese voortbou vir volgende jaar se seisoen!

En die trotse tradisie van Hanseiland sal voortgaan tot infinity…

Kategorië Sport

Netbal Fotos

Junie 18, 2009 · Lewer Kommentaar

Netbal3

Netbal1

Netbal2

Netbal4

Netbal5

Hansies stuur nog fotos!

Kategorië Sport · Uncategorized

Hokkie Fotos

Junie 18, 2009 · Lewer Kommentaar

Hokkie2

Hokkie1

Hansies stuur nog fotos!

Kategorië Sport

Hansies se eerste span wen Frikkie Meyer

Junie 12, 2009 · Lewer Kommentaar

6 Junie 2009, die eindfluitjie blaas en Hans Strijdom se eerste span wen Frikkie Meyer, 44-21

Hansies julle is almal ware kampioene, skitterende sterre!!

Nou vir die semi-finaal!!! Ons hou julle dop!!!! Ons geld is op julle!!

1e span teen Frikkie Meyer

1e span

Hansies sing hansielied uit volle bors

“We are the champions
And we’ll keep on fighting – till the end -
We are the champions!!! “

Kategorië Sport

Hansies se (blou-bloed) eerste span klop Ellisras!!

Junie 1, 2009 · Lewer Kommentaar

Hansies se eerste rugbyspan doen dit weer MET ”n wen telling teen Ellisras

………….. 34/6

Die Leeu van Die Noorde

Hansies: Die Leeu van die Noorde!

1e span teen ellisras

Blou , blouer……….

Eerstespan1

Eerstespan2

Hansies se eerste rugspan span teen Ellisras

Die blou-bloed HANSIES het uit volle bors in hulle blou hansie drag gesing: “Gee ‘n Hansie tog vir my. Waar kan jy tog beter kry!!! Blou , blou, blou, ……..

HansieBLOU vLAG

In elke Hansie se hart het die blou Hansie skoolvlag hoog gewapper!!!! Die oomblik het behoort aan HANSIELAND!!!!

en toe speel die blou bulle teen die chiefs   …………………..

Blou bulle op Loftus

…………..61/17 ………. en die hele land word blou……………..

blou , blouer , blouste!!!

Blou bulle

BLOU BULLE VLAG

Blou Bulle wen!!!

Kategorië Sport

Hansies se eerste rugby span wen Ben Viljoen

Mei 19, 2009 · Lewer Kommentaar

Vrydag aand 15 Mei 2009 was Hansies se eerste span natuurlik weer die uitblinkers van die dag.

Hulle speel teen Hoërskool Ben Viljoen en wen die wedstryd oortuigend.

en die telling was …………………………. 26/0

Die punte vir die wedstryd is aangeteken deur Hannes Coetzer en  Wynand Kruger wat elk twee drieë gedruk het en

Shaun Fuhri wat 3 doelskoppe oorgeskop het.

Die eerste span het ‘n ongelooflike wedstryd gespeel en was ysters op die veld!

Baie geluk eerste span. Ons is trots op julle!!!

Kategorië Sport

RUGBY : Hansie se 1e span wen Nylstroom!

Mei 11, 2009 · 1 Kommentaar

Saterdag 9 Mei 2009. Hansies se 1e span wen Nylstroom met 16/8!!!

Hansies se eerste span het ook gewen teen Potties met ‘n telling van  38/3!!

En die “LEEU VAN DIE NOORDE” is ……………….. HANSIES!!!!!

DSC00298
DSC00302

DSC00307

DSC00311

DSC00312

Kategorië Sport

Bosveld Interhoër dirigente fotos

February 28, 2009 · Lewer Kommentaar

IMG_4777

Bunny en Heleni

IMG_4774IMG_4775

IMG_4773

IMG_4783

IMG_4784

IMG_4785

IMG_4780

IMG_4779

IMG_4776

Kategorië Sport

Hansies: Een dag voor Bosveld Interhoër 2009

February 27, 2009 · Lewer Kommentaar

More (28/2/2009) is die groot dag! Bosveld Interhoër 2009.

Dit word gehou hier in Hansieland!

Dirigente pas klere aan! Party se broeke is te groot!!   ……. Almal is opgewonde oor die groot dag!

IMG_4760 IMG_4766

IMG_4765 IMG_4762

IMG_4759

Kategorië Sosiaal · Sport

Voorbereiding vir Interhoër: Hansies vang gees! (Deel 2)

February 18, 2009 · Comments Off

18 Februarie 2009 – Hansies maak reg vir interhoër 2009.

Eers groot geraas!!!

Dan lê daar nog ‘n lekker lang …….fliek sessie voor!

Gaan groot of gaan dood!

IMG_4657

Almal sing hard saam!!!

IMG_4653

IMG_4645

IMG_4656

En toe die fliek …….!!!    “Never back down”

IMG_4661

In die studiesaal word daar uitgekamp …. of nee daar word gefliek!

Gaan daar ooit gefliek word??????????????

Heleni en Chantal gewapen met ‘n suigstokkie en ‘n koeldrank is gereed vir die fliek sessie!!

Kategorië Sosiaal · Sport