Hansieland

Entries categorized as ‘Sosiaal’

Lentebal 2009

Oktober 9, 2009 · Lewer Kommentaar

Matriekgroep

BALROKKE word geswaai, klere word reggetrek en foto’s word gekiek.

Dit was die laaste lentebal vir Hansies se matrikulante van 2009.

Die matrieks dogters was so kreatief!

Die balrokke …… lyk dit nie bekend nie?????

Ja …..   skoolrokke is opgedollie en  ….. balrokke is geskep!!!

HeleniAngelineChantell

Die plastieks.

wynandHeleniWynand en Helini.

Beste danspaar vir die aand.

Kategorië Sosiaal

Hansies: “Funky hair” dag viering!!

Mei 14, 2009 · Lewer Kommentaar

Geesvang is vet pret!!!

Hansies vier graag spesiale dae met groot vreugde!!

Hier is ons “funky hair” dag viering!!

Dié deel van skoolgaan is mos lekker…


IMG_4675 IMG_4674

IMG_4695

IMG_4715

IMG_4686 IMG_4698

IMG_4687

IMG_4678

IMG_4707 IMG_4706

IMG_4705 IMG_4699

IMG_4697

IMG_4702

IMG_4715

IMG_4714

IMG_4700

IMG_4685

Kategorië Sosiaal

Hansies: Een dag voor Bosveld Interhoër 2009

February 27, 2009 · Lewer Kommentaar

More (28/2/2009) is die groot dag! Bosveld Interhoër 2009.

Dit word gehou hier in Hansieland!

Dirigente pas klere aan! Party se broeke is te groot!!   ……. Almal is opgewonde oor die groot dag!

IMG_4760 IMG_4766

IMG_4765 IMG_4762

IMG_4759

Kategorië Sosiaal · Sport

Voorbereiding vir Interhoër: Hansies vang gees! (Deel 2)

February 18, 2009 · Comments Off

18 Februarie 2009 – Hansies maak reg vir interhoër 2009.

Eers groot geraas!!!

Dan lê daar nog ‘n lekker lang …….fliek sessie voor!

Gaan groot of gaan dood!

IMG_4657

Almal sing hard saam!!!

IMG_4653

IMG_4645

IMG_4656

En toe die fliek …….!!!    “Never back down”

IMG_4661

In die studiesaal word daar uitgekamp …. of nee daar word gefliek!

Gaan daar ooit gefliek word??????????????

Heleni en Chantal gewapen met ‘n suigstokkie en ‘n koeldrank is gereed vir die fliek sessie!!

Kategorië Sosiaal · Sport

Voorbereiding vir Interhoër: Hansies vang gees! (Deel 1)

February 17, 2009 · Lewer Kommentaar

Elke jaar voor Interhoër het ons ‘n paar geesvang dae en aande by die skool.

Dis die deel wat skoolgaan lekker maak!DirRokke2

“Miss match” sing song

“Miss match” geesvang dag

Boere geesvang dag

Boere geesvang dag

Jufrrou Swanepoel

Selfs die onderwysers het probeer gees vang!!

Juffrou Swanepoel is altyd ‘n bok vir sports!!

“Accessory”  geesvang dag

Hippie geesvang dag

Hippie geesvang dag

Hippie geesvang dag

Kategorië Sosiaal · Sport

Hansies Valentynsdans 2009

February 15, 2009 · Lewer Kommentaar

blomme

Februarie :

Die maand van rose, beertjies en enigiets rooi om liefde te betuig.

MAAR onthou dis ook die maand van interhoër (28 Februarie). Dit word hierdie jaar gehuisves by HANSIELAND!!! SIEN JOU DAAR!!!

dsc00595

dsc00597

saal-dans-chantell

dans-wynand-sune

Die Hansies het valentynsdag behoorlik gevier! Seuns en dogters het opgeruk na die valentydsbal in die mooiste “outfits”. Die graad 11’s het baie moeite gedoen met die skoolsaal. Dit was asemrowend mooi en dit het die aand eksta spesiaal gemaak!

Kaartjies, sjokolade , blomme , beertjies en en .. is oor en weer uitgedeel. Liefde was in die lug!!

Die beste geklede seun en dogter is gekies vir die aand. As ook die mees verliefste paartjie en die paartjie wat die mooiste bymekaar gepas het.

En die wenners is ………………………….

Beste geklede dogter: Heleni Genis(Onder Hoofdogter)

Beste geklede seun: Schalk Roos

Mees verliefste paartjie: Christiaan Schmidt en Mariska Labuschani (SRL lede)

Paartjie mooiste bymekaar gepas: Wynand Kruger en Sune Buchner (Hoofseun en Hoofdogter)

paartjie-van-die-aand

Wynand Kruger en Sune Buchner. (Mooiste paartjie wat bymekaar gepas het)

bunny

heleni

Heleni Genis(Beste geklede dogter van die aand)

dean-lee

chantell-en-willem

christiaan

Christiaan en Mariska (Mees verliefste paartjie)

dean-bosman

Ruan

jarickenander

matriek1

frederik


slide61slide7slide8slide9slide10slide113slide121slide131slide141slide151slide16slide17slide18

Hansies julle is welkom om nog fotos te gee om geplaas te word. Kontak SRL lede!!

Kategorië Sosiaal

Welpie Konsert

February 15, 2009 · Lewer Kommentaar

Welpiekonsert is Donderdag 5 februarie gehou in die skoolsaal.

Die hoofseun (Wynand Kruger) het die graad 8’s verwelkom met die woorde: “Na vanaand is julle almal amptelik ‘n Hansie!”

Die welpiekonsert was soos gewoonlik ‘n groot lekkerte om aan te bied. Die graad 8’s en graad 12’s het opgetree!

Die basiese storielyn van die welpiekonsert was 2 soekers op soek na die mees idilliese eiland ooit!

Hulle gaan van dorp tot dorp!! Nylstroom , Potgietersrus, Warmbad en ………O nee!!!

Uiteindelik beland hulle in Naboomspruit! Hoëerskool Hans Strijdom! Dis die plek!!

Daar vind hulle alles waarna hulle soek en waar hulle potensiaal die beste ontwikkel kan word!!!

Die hoofdogter (Sune Buchner) laat al die welpies die erekode van die skool hard op herhaal:

Erekode:

Ek Welpie van Hoërskool Hans Strijdom, onderneem plegtig dat:

  1. Ek altyd die naam en eer van Hansieland eerste sal stel.
  2. Ek die trotse draer van die blou vlammetjie elke dag sal wees.
  3. Ek altyd tot diens van my skool sal wees.
  4. Ek die leuse van ons skool met eer sal lewe: “Ja ons kom Suid-Afrika!

Knopies (wat hulle elke dag sal herinner aan die verbintenis aan die erekode en aan Hansieland)

word aan elke welpie oorhandig! Graad 8’s moet hierdie knopies elke dag dra!!!

Die Graad 12’s tree ook op met ‘n “cool” dans item!! Die graad 8’s sit nou in die gehoor.

Whow!!! Dit is hoe dit gedoen moet word!!!!

GRAAD 8’s is nou amptelik ‘n Hansie!!!

  1. slide1slide2slide3slide5slide6slide41

Kategorië Sosiaal

SRL: Kersfees boodskap en Voorspoed vir 2009

November 26, 2008 · Lewer Kommentaar

Die eksamens is verby en die kerstyd lê om die draai.

Mag al die Hansies ‘n veilige en wonderlike vakansietyd geniet!!

Kerstyd is ‘n tyd van stories vertel, saam lag,geskenke deel en Jesus se geboorte feestelik vier!

Dis ook die tyd wanneer ons drome begin droom vir 2009!

Mag julle ‘n gesëende kerstyd geniet en vol energie aanmeld vir 2009

Van: Wynand Kruger, Sune Buchner en SRL lede 2009

Kategorië Sosiaal

Boeresport

Oktober 29, 2008 · 2 Kommentaar

Hier in Hansieland werk ons nie net hard nie, ons speel ook hard!
Onderwysers en leerlinge het saam ‘n suksesvolle boeresportdag gehou.
Die tradisionele sakresies, eiergooi, toutrek ens… kompetisies is gehou.
Die wenspan het die gesogte Hansie Boeresport Trofee verower.


Party dans van plesier! Ander kruip van die lag en party se glimlag strek van oor tot oor!!
Dis lekker om ‘n Hansie te wees!!!!






Kategorië Sosiaal

Matriekafskeid 2008

Oktober 27, 2008 · Lewer Kommentaar

Matriekafskeid onder leiding van mev Marina Gravite, is gehou 23 Oktober 2008 by Euphoria golflandgoed. Die tema vir die aand: “Antieke Sirkus”
Reeds vroeg die middag het ouers en belangstellendes op die rugbyveld van die laerskool byeengekom in afwagting op die aankoms van die matrikulante.
Die ontvangs was pragtig versier. Danspassies wat “antieke sirkus” uitbeeld is opgevoer.
Ouers en kinders het afskeid geneem van ‘n skoolloopbaan van twaalf jaar.


Op die stoepe van Euphoria Golf landgoed,wat ver oor die gholfbaan en omliggende bosveld uitkyk, het die hoofseun vir 2009 (Wynand Kruger) ‘n heildronk ingestel op die matrikulante.
Die matrikulante het hul name en ‘n boodskap op ‘n papiertjie geskryf en elke paartjie het dit in ‘n heliumgevulde ballon geplaas en die ballonne die lug ingestuur. Wynand het in sy toespraak gesê: “Mag julle (die matrikulante 2008)  soos hierdie ballonne uitstyg bo die normale in die lewe”

Die onthaalsaal was asemrowend mooi versier in swart, wit en silver.
Kunstige maskers(om die tema antieke sirkus uit te beeld) het gedien as tafelversierings.
Gekleurde gerberas en liggies het die tafels verder versier.
Van toeka tot nou se fotos van elke matrikulant is vertoon.

Dankie aan Marietjie Saunders en haar helpers!! Die saal versierings was puik!!


Kategorië Sosiaal