Hansieland

Entries categorized as ‘Programme/Rooster/Tye’

April Vakansie amper verby!

April 6, 2009 · Lewer Kommentaar

Hansies geniet die laaste paar dae van die vakansie!!

Mauritz Hansen week ‘n reuse sukses! Meer daaroor later!

Nuwe termyn. Nuwe uitdagings!!

Skole heropen 15 April
7 dae later – 22 April Verkiesingsdag…

5 dae later – 27 April…Vryheids dag….

Hansie Groete,

Wynand Kruger, Sune Buchner en SRL lede.

Kategorië Programme/Rooster/Tye

Hi ali Hansies – Check die volgende uit!

Januarie 7, 2009 · Lewer Kommentaar

SRL 2009 kamp

Hi ali Hansies!

Somervakansie amper op ‘n end – ag tog!

Almal sien uit daarna om te hoor wat is nuus.

Check die volgende:

· Alle SRL 10 uur Maandag 12 Januarie in Mev Swanepoel se klas – Bring “cool “ idees! Kleredrag:informele khaki SRL klere.

· Dinsdag 8 uur – SRL in uitstapdrag (almal ontvang Maandag julle onderbaadjies)

· Woensdag – 14 Januarie – skool begin amptelik vir 2009.

Alle SRL om 6:50 die oggend op die gras voor die skool om die welpies te verwelkom.

· Die welpies (graad 8 leerlinge) kan Maandag of Dinsdag reeds by die skool registreer. Die SRL ontvang julle egter eers Woensdag 14 januarie amptelik.

· Ons is opgewonde en kan nie wag om die welpies van 2009 te verwelkom nie! Hoop julle sien net so uit daarna!!

Onthou ons orienteringsprogram Vrydagmiddag 16 Januarie 2:30 !!

Mag 2009 die lekkerste opwindendste en “kewlste” jaar wees!

Hansie Groete

Wynand Kruger, Sune Buchner en SRL Lede


Kategorië Programme/Rooster/Tye

2009 Lê belowend voor ons

Oktober 29, 2008 · Lewer Kommentaar

By Hansieland het ons nooit op getalle staatgemaak nie …….
maar eerder op die unieke kwaliteite van elke individu.

U word hartlik uitgenooi na die volgende hoogtepunte op die Hansie-kalender
13 Januarie 2009: Skole open
16 Januarie 2009: Oriënteringskamp graad 8
7 Februarie 2009: Welpiekonsert
28 Februarie 2009: Interhoër
31 maart – 4 April 2009: Hansieweek
16,17 Oktober 2009: Elardus Erasmus Atletiekbyeenkoms

Kategorië Programme/Rooster/Tye