Meer oor Hansies

HANSIELAND

DIE LEEU VAN DIE NOORDE

Uitnemendheid is ons doelwit

Hier waar die leeu van die Noorde gestry het

Hier waar die gloed wat sy wekwoord versprei het

Teen die Waterbergkruine nog weerklanke vang

En nog wyd bo die Springbok se vlakte bly hang

Staan ons sierskool Hans Strijdom op bosryke erf

Met die beeld van sy krag in ons wapen gekerf

HANSIES: MATRIEKS TEEN RES 2008

6 Responses to Meer oor Hansies

  1. Hannes Grobler

    Ek sal graag daar wil wees vir die reunie maar kan dit ongelukkig nie maak nie want ek sit in Australia. Ek was daar in die skool vanaf 1974-1978. As daar enige ou skool maats is wat my onthou hier is my E-mail johannes_grblr@yahoo.com.au hoop om van julle te hoor
    Groete Hannes.

  2. Leon Bannau

    Daar is nie nog ‘n skool soos Hoërskool Hans Strijdom nie.

    Ons moet die skool uitdra na buite soos dit behoort te wees.

    Sterkte vor 2010 al is ons amper halfpad deur die jaar.

  3. FANIE ENGELBRECHT

    Die beste ding wat met my kon gebeur het, was Hans Stijdom!!Dissepline om die lewe aan te pak is in ons ingedril en ingefoeter deur mense soos At Parra en ou Mielie.Sal daai dae nooit vergeet nie al wou ek!!

  4. Denise Mouton

    Ek is op soek na die fotograaf wat foto’s geneem het tydens die Hansieweek. Ons is op soek na ‘n spanfoto van Hoërskool Wagpos. Kan u my dalk van kontakbesonderhede voorsien. Sel 0795732372

  5. Lourens Elmes

    Daar is geen skool beter as Hans Strijdom nie, ek was daar ek weet van wat ek praat. Hansies hou julle koppe hoog en dra die naam voort in die lewe. Sterkte vir julle Hansies.

  6. Ek wens ons kan al ons skoolfoto’s hier op kry – dis so lekker om terug te kan kyk en trots te voel dat ons ware Hansies was. Mis skool ongelooflik baie. (Buckle)

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s