Hoërskool Hans Strijdom 50 Jaar Re-unie Program

Hoërskool Hans Strijdom 50 – Jaar Reunie 2010  Program

 Donderdag 13 Mei Revue in skoolsaal Tema: Kyk hoe lyk ons nou !!!!!! Tyd : 19:00 Toegang : R 50 (volw) R 20 (kinders)

 Vrydag 14 Mei Massabraai op skool-terrein. Tyd : 17:00 Koste : R 100 (volw) R 60 (kinders onder 14) Vleispakkies en bykosse word voorsien. Bring eie drinkgoed, stoele en eetgerei.

 Saterdag 15 Mei Sportdag Rugby by lapa op grootskerm. Revue in skoolsaal Tema: Kyk hoe lyk ons nou !!!!!! Tyd : 19:00 Toegang : R 60 p p

 Sondag 16 Mei Erediens in skoolsaal – Ds. Antonie Viljoen (hoofseun 1972) Tyd : 09:00

Koshuisverblyf beskikbaar – Mev. R Pretorius 014-7432215 Besprekings voor 10 Mei 2010 hhstrijdom@telkomsa.net hansies.wordpress.com

Algemeen Massabraai: • Bespreek voor 10 Mei 2010 • Internetinbetalings: Bank : FNB Tak kode : 260348 Rekening nommer : 53121036173 Verwysing : Eeufees,Naam,Jaar E-mail adres : hhstrijdom@telkomsa.net • Faks bewys van betaling na (014) 743 1048 Revue : • Besprekings by kantoor : (014) 743 2151

Verblyf: • Koshuis verblyf beskikbaar teen R 100 pp per nag (geen beddegoed). • Kontak Mev Rina Pretorius by (014) 743 2215 . • Bespreek voor 10 Mei 2010 • Facebook – Hoërskool Hans Strijdom • Webwerf – hansies.wordpress.com

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s