
BALROKKE word geswaai, klere word reggetrek en foto’s word gekiek.
Dit was die laaste lentebal vir Hansies se matrikulante van 2009.
Die matrieks dogters was so kreatief!
Die balrokke …… lyk dit nie bekend nie?????
Ja ….. skoolrokke is opgedollie en ….. balrokke is geskep!!!

Die plastieks.
Wynand en Helini.
Beste danspaar vir die aand.
0 responses so far ↓
There are no comments yet...Kick things off by filling out the form below.