Hansieland

Entries from Oktober 2009

Lentebal 2009

Oktober 9, 2009 · Lewer Kommentaar

Matriekgroep

BALROKKE word geswaai, klere word reggetrek en foto’s word gekiek.

Dit was die laaste lentebal vir Hansies se matrikulante van 2009.

Die matrieks dogters was so kreatief!

Die balrokke …… lyk dit nie bekend nie?????

Ja …..   skoolrokke is opgedollie en  ….. balrokke is geskep!!!

HeleniAngelineChantell

Die plastieks.

wynandHeleniWynand en Helini.

Beste danspaar vir die aand.

Kategorië Sosiaal