Hansieland

Entries from September 2009

Hoërskool Hans Strijdom – 2010 – 50 jaar reunie

September 11, 2009 · 6 Kommentaar

Hansieland is volgende jaar 50 jaar oud – ‘n halfeeu!!

Alle oud leerlinge en onderwysers van die afgelope 50 jaar word hartlik uitgenooi na die reunie.

Groot feeste word beplan vir die naweek van 14 -16 Mei 2010.

Kontak Mev Gerda Swanepoel by Hoërskool Hans Strijdom vir verdere navrae of stuur epos aan hansieland@yahoo.com

Kategorië Uncategorized