Hansies verloor net-net. Telling:25/21
Facebook inskrywings oor die wedstryd:
“Kani wag vi saterdag ni. Marensky gn hard wes ma os gn hm vat. Hoop nt os ht bja supporters”
“Vandag isi dag wat ek my laaste game jol by hansie land, my laaste keer wat ek op simply yt draf, laaste keer ini leeu kuil maar wel ni di laaste game vi di jaar ni. Marensky jul mut kyk, di klein skooltji ht groot harte”
Waarop ‘n ander Hansie hom antwoord:
“Je jy maak my lus om 1ste span te kan speel . ek ga alz gee volgene jaar !”
Na die westryd:
“Ma thanx vi di wat da was en jame vi di teleurstelling!”
“Dit was naby! En n0gsteds sal os altyd op jule trots bly! HANSIES! !
“Hey, dt wsi n teleursteling ni wnt jul angeh0u t0t di einde t0!! Jule ht g0ed gespeel!”
En dit sê dit als!!! Hansies ons is trots op julle!!!! Julle harte was groot. Julle was sterk!!!! Julle het terug geveg soos wenners!
Mag die Hansiese voortbou vir volgende jaar se seisoen!
En die trotse tradisie van Hanseiland sal voortgaan tot infinity…
0 responses so far ↓
There are no comments yet...Kick things off by filling out the form below.