Hansieland

Entries from Junie 2009

Netbal Fotos

Junie 18, 2009 · Lewer Kommentaar

Netbal3

Netbal1

Netbal2

Netbal4

Netbal5

Hansies stuur nog fotos!

Kategorië Sport · Uncategorized

Hokkie Fotos

Junie 18, 2009 · Lewer Kommentaar

Hokkie2

Hokkie1

Hansies stuur nog fotos!

Kategorië Sport

Hansies se eerste span wen Frikkie Meyer

Junie 12, 2009 · Lewer Kommentaar

6 Junie 2009, die eindfluitjie blaas en Hans Strijdom se eerste span wen Frikkie Meyer, 44-21

Hansies julle is almal ware kampioene, skitterende sterre!!

Nou vir die semi-finaal!!! Ons hou julle dop!!!! Ons geld is op julle!!

1e span teen Frikkie Meyer

1e span

Hansies sing hansielied uit volle bors

“We are the champions
And we’ll keep on fighting – till the end -
We are the champions!!! “

Kategorië Sport

Hansies se (blou-bloed) eerste span klop Ellisras!!

Junie 1, 2009 · Lewer Kommentaar

Hansies se eerste rugbyspan doen dit weer MET ”n wen telling teen Ellisras

………….. 34/6

Die Leeu van Die Noorde

Hansies: Die Leeu van die Noorde!

1e span teen ellisras

Blou , blouer……….

Eerstespan1

Eerstespan2

Hansies se eerste rugspan span teen Ellisras

Die blou-bloed HANSIES het uit volle bors in hulle blou hansie drag gesing: “Gee ‘n Hansie tog vir my. Waar kan jy tog beter kry!!! Blou , blou, blou, ……..

HansieBLOU vLAG

In elke Hansie se hart het die blou Hansie skoolvlag hoog gewapper!!!! Die oomblik het behoort aan HANSIELAND!!!!

en toe speel die blou bulle teen die chiefs   …………………..

Blou bulle op Loftus

…………..61/17 ………. en die hele land word blou……………..

blou , blouer , blouste!!!

Blou bulle

BLOU BULLE VLAG

Blou Bulle wen!!!

Kategorië Sport