Vrydag aand 15 Mei 2009 was Hansies se eerste span natuurlik weer die uitblinkers van die dag.
Hulle speel teen Hoërskool Ben Viljoen en wen die wedstryd oortuigend.
en die telling was …………………………. 26/0
Die punte vir die wedstryd is aangeteken deur Hannes Coetzer en Wynand Kruger wat elk twee drieë gedruk het en
Shaun Fuhri wat 3 doelskoppe oorgeskop het.
Die eerste span het ‘n ongelooflike wedstryd gespeel en was ysters op die veld!
Baie geluk eerste span. Ons is trots op julle!!!