17 – 18 Oktober 2008 Elardus Erasmus atletiek byeenkoms.
Dit was die 30ste(23 ste gedenkbyeenkoms) Elardus Erasmus byeenkoms. Elardus Erasmus was ‘n vorige skoolhoof van Hoërskool Hans Strijdom.
40 Skole het deelgneem aan hierdie bykoms. Slegs die top 20 atlete van hierdie skole het deelgeneem.
Van die skole wat deelgeneem het was onder andere:
Waterkloof (1e plek seuns atlete)
Monument (1e plek dogters atlete)
Menlopark, Affies, Helpmekaar, Florida, Ligbron Ermelo,Nelspruit, Piet Potgieter, Ellisras, King Edward High
Kemptonpark, Roodepoort, Middelburg, Middelburg Tegnies, Merenski, Noord Heuwel, Holy Rosary, Beker Hoër Landbouskool
Foto’s van atlete is beskikbaar by:
Leoni Nel
leoni@optimaxmail.co.za
Tel: 083652228
Beste dogters atleet:Danelle Willemse 0/15: diskus 41.37m
Beste seuns atleet:Frans Schutte 0/15: diskus 59.08m
ANDER PUIK PRESTASIES:
Donovan Stebbing: 0/16 18.62m
Anuscha Nice: 0/17 800m 2:07:04
Johan Rautenbach 0/16 gewigstoot 18:06
TATO Makofolo 0/14 800m 2:15:19
Mellissa Meyer 0/14 Diskus 35.29m
Maryka Brits 0/14 200m 25.02s
Frances Seeliger 0/14 Hoogspring 1.65m
Rikenette Steenkamp 0/16 100m hekkies 13.95s
Ruanco Pelser 0/14: 200m 22.79s
Irne Herbst 0/15 Gewigstoot 18.36
Donavan Stebbing 0/16 Gewigstoot 18.62m
Dewaldt van Heerden 0/17 Diskus 60.43m
N MBOkazi driesprong 0/15 14.05
ELARDUS ERASMUS BYEENKOMS
Oktober 20, 2008 · 1 Kommentaar
Kategorië Sport







1 response so far ↓
Leon Bannau // Oktober 14, 2009 at 10:33 nm
Hi Hansies
Kom ons wees sterk en berei ons goed voor vir die inter-hoër wat 2010 op Thabazimbi gehou gaan word.
Kom ons kyk watter seun(s) kan van die stok ou middel & langafstand rekords breek.
2009 st 10 leerlinge – sterkte word julle toegewens met die laaste eksamen wat eersdaag begin.
Glorie aan die enigste Skepper wat ons het.
Groete
Leon Bannau (1979)